Life Sciences

Life Sciences - Home

Welcome to Life Sciences - FET

This Life Sciences website is assisting learners and teachers with free resources for Grades 10 - 12. Various resources are available for each grade such as online tests, online videos, lessons, consolidation tasks and much more. This site also needs the support and wisdom of the many exceptional educators in the subject. We would like to hear your comments and we would be pleased if you would share the methods that you have perfected in your laboratories with all of us. Send all resources, examination papers and pictures to us. Be part of our mailing list to be notified of any new resources uploaded on the Website. Use the “mailing list” to send your comments, your lessons, question papers, practicals and images to us.

Mailing list: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Welkom!

Hierdie Lewenswetenskappe webwerf ondersteun leerders en onderwysers met gratis hulpbronne vir Grade 10 tot 12. Verskeie hulpbronne is beskikbaar vir elke graad, soos aanlyn toetse, videos, lesse, konsolideringstake en nog meer. Hierdie webwerf benodig ook die ondersteuning en wyshede van die baie uitstaande opvoeders in die vak. Ons sal baie graag jou kommentaar en asook jou metodes, idees en hulpbronne wat jy in die laboratorium vervolmaak het, ontvang. Wees deel van ons “mailing list” sodat jy in kennis gestel kan word van die nuutse hulpbronne wat op die webtuiste opgelaai word. Gebruik die “mailing list” vir jou kommentaar, jou lesse, vraestelle, praktiese werk en foto’s wat jy met ons wil deel.

Mailing list: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.